Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte.
Sleutelwoord Argiewe:Lefra Produksies
’n Skatkis uit ons Musiekverlede
Lefra Produksies bied met trots ’n Skatkis uit ons Musiekverlede aan – ’n ontroerende en nostalgiese musiekreis wat gehore sal meevoer op die klanke van ons gedeelde verlede.
Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater
Met hul bekende leuse “Lefra vermaak Suid-Afrika!” bly Lefra Produksies getrou aan hul missie om teater na die mense toe te neem.
Gé Korsten Fees by die Voortrekker Monument
Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …
Het van Verlangekraal
Lefra Produksies se splinternuwe produksie, Het van Verlangekraal, het onlangs totaal uitverkoop by die Fairtree Atterbury Teater en bywoningsyfers laat spat.
Die Grotman op toer
Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud. Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings.
Frans Swart by Hannes aan huis
Die bekende teatervervaardiger, Frans Swart is Hannes van Wyk se gas Dinsdagaand, 25 Februarie om 21h00 op kykNET se gewilde program Hannes aan huis.
Liewe Heksie en Grotman toer hierdie Desember in KwaZulu-Natal!
Lefra Produksies doen hierdie Desember gestand aan hul leuse “Lefra vermaak Suid-Afrika” met twee produksies op toer deur KwaZulu-Natal.
Fiela se Kind – Die Drama – Regstreekse aanlyn toeligtings- en besprekingssessie
Lefra Produksies, wat reeds FIELA SE KIND – DIE DRAMA deur Dalene Matthee met verhoogteks deur Suzanne van Wijk vir drie keer opgevoer het (1997, 2007, 2017) het na vele versoeke van skole, besluit om die FIELA SE KIND-DIE DRAMA regstreekse aanlyn toeligtings- en besprekingssessie weer aan te bied.
Liewe Heksie by die Roodepoortteater
Botterblom is Blommeland se koei wat vir die hele Blommeland melk verskaf.
