“Trek my liedjies uitmekaar uit en skryf oor hulle,” het Koos du Plessis gesê, “maar los my uit… ek is ’n doodgewone ou.”
Sleutelwoord Argiewe:Wynand Strydom
“Saam Staan”
In ’n tyd waarin egtheid en emosie al hoe meer skaars raak in kommersiële musiek, bring Wynand Strydom vir ons ’n lied wat nie net diep persoonlik is nie, maar ook ’n universele boodskap van verlange en herinnering dra.
Aanskakeling van die feesligte in Kaapstad
Die Stad Kaapstad gaan weer die feestyd en die somer afskop op skouspelagtige verwelkom met die gratis jaarlikse buitelug konsert by die Grand Parade met die aanskakeling van die Feesligte wat op Sondag, 1 Desember 2024 plaasvind.
Terug na jou
Wynand Strydom is ‘n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat al jare lank ‘n standvastige plek in die harte van Suid-Afrikaners het.
Wynand Strydom
Gebore en getoë in Pretoria het Wynand Strydom na matriek in die banksektor gaan werk voor hy besluit het om onderwys te studeer.
Hoekom …
Een van die musiekbedryf se mees opwindenste nuwe sterre, Pretoria kunstenaar Wynand Strydom (gebore 24 Nov 1975 in die Jakarandastad), geniet huidiglik groot sukses met twee briljante albums op die winkelrakke en suksesvolle optredes landswyd.
Wynand Strydom
Een van die musiekbedryf se mees opwindenste nuwe sterre, Pretoria kunstenaar Wynand Strydom, geniet huidiglik groot sukses met twee briljante albums op die winkelrakke.
