SLOW DANCE bepeins die liefde, verlies, en genesing en is ’n lied wat daaroor gaan om vrede en hoop te vind, ongeag van watter struikelblokke oor jou pad kom.
Sleutelwoord Argiewe:Chereé
Aanskakeling van die feesligte in Kaapstad
Die Stad Kaapstad gaan weer die feestyd en die somer afskop op skouspelagtige verwelkom met die gratis jaarlikse buitelug konsert by die Grand Parade met die aanskakeling van die Feesligte wat op Sondag, 1 Desember 2024 plaasvind.
Chereé is terug in die kollig met die eerste enkelsnit van haar nuwe album
Chereé, een van Suid-Afrika se mees geliefde vroulike kunstenaars, is terug in die kollig met die uitreiking van ’n splinternuwe enkelsnit, “Another Day”; die eerste vrystelling vanaf haar langverwagte album met dieselfde naam.