Die eerste fliek wat as Afrikaans beskou is was De Voortrekkers (1916) met die Afrikaanse dialoog op flitskaarte. Die eerste Afrikaanse film met klank, Sarie Marias, sou eers 15 jaar later verskyn in 1931.
Die ou Afrikaanse flieks was hoofsaaklik gemik op wit, Afrikaanssprekende gehore. Meeste was selde noemenswaardig, maar die verloop van tyd het hul vermaaklikheidswaarde toegeneem met ouderdom. Hulle bied ook ’n interessante blik op die Afrikaanse kultuur van hul tyd.
In 1962 verskyn Man in die Donker, ’n swart-wit neo-noir-film geregisseer deur Truida Louw Pohl. Dit is die eerste Afrikaanse en Suid-Afrikaanse film wat deur ’n vrou geregisseer is.
Vanaf 2010 was daar ’n ontploffing van Afrikaanse flieks. Sommige kenners meen dat Skoonheid (2010), met ’n gay tema, die eerste ware kunsfilm in Afrikaans was. Die film is by Cannes met die Queer Palm Award bekroon.
Hierdie bladsy sal voortaan poog om ’n lys by te hou van vollengte Afrikaanse flieks wat aanlyn (online) beskikbaar is vir aflaai (download). Die lys fokus slegs op gratis films wat in die openbare domein beskikbaar is. Die lys sal gereeld bygewerk word soos ons die films op die webwerf plaas. Daar is ook Afrikaanse flieks op Showmax en Netflix van tyd tot tyd.
Die lys van movies is in alfabetiese volgorde.
100 meter Leeuloop (2013)
Aanslag op Kariba (1973)
Alles sal regkom! (1951)
Altyd in my drome (1952)
As jy sing (2013)
Babalas (2013)
Bakgat (2008)
Blink Stefaans (1981)
Broer Matie (1984)
Daar doer in die Bosveld (1951)
Daar doer in die stad (1954)
Daar kom tant Alie (1976)
Dada en die Flower (1986)
Dans van die flamink (1974)
De Voortrekkers (1916)
Diamant en die dief (1978)
Die Bankrower (1973)
Die Banneling (1971)
Die Bou van ’n Nasie (1938)
Die eensame vlug (1979)
Die groen faktor (1984)
Die kandidaat (1968)
Die kaskenades van Dokter Kwak (1948)
Die Laaste Tango (2013)
Die Prince van Pretoria (1992)
Die professor en die prikkelpop (1967)
Die rebel (1976)
Die ruiter in die nag(1963)
Die sersant en die Tiger Moth(1974)
Die Square (1975)
Die storie van Klara Viljee (1992)
Die troudag van tant Ralie (1975)
Die Tweede Slaapkamer (1962)
Die vervlakste tweeling (1969)
Die Vlindervanger (1976)
Die Vlugteling (1960)
Die winter van 14 Julie (1977)
Die wit sluier (1973)
Dingetjie & Idi (1977)
Dirkie (1969)
Dis lekker om te lewe (1956)
Dit was aand en dit was môre (1978)
Dr Kalie (1968)
Dr Marius Hugo (1978)
Eendag op ’n reëndag (1975)
Eendag vir altyd (1985)
Eintlik Nogal Baie (2016)
Ek Joke Net (2011)
Erfgenaam (1971)
Fiela se Kind (1988)
Fratse in die vloot (1958)
Geboortegrond (1946)
Geluksdal (1974)
Getroud met Rugby Die Onvertelde Storie (2011)
Gevaarlike spel (1962)
Grensbasis 13 (1979)
Groetnis vir die Eerste Minister (1973)
Hans-die-skipper (1952)
Hier’s ons weer (1950)
Hoofmeisie (2011)
Hoor my lied (1967)
Inspan (1953)
Jakkalsdraai se mense (1975)
Jakhalsdans (2011)
Jonathan Die Movie (2016)
Jopie Fourie (1979)
Jou Romeo (2016)
Jy is my liefling (1968)
Jy’s Lieflik Vanaand (1962)
Kaalgat tussen die Daisies (1997)
Kampterein (2017)
Kampus … ’n Varsity-storie (1986)
Kaptein Caprivi (1972)
Karate Kallie (2009)
Kavaliers (1967)
Kiepie en Kandas (1980)
Kom saam vanaand! (1949)
Kom tot rus (1977)
Konfetti (2014)
Kootjie Emmer (1977)
Kruger Miljoene (1967)
Kwikstertjie (1974)
Liefde vir lelik (1072)
Liefling (Die Movie) (2010)
Liefste Veertjie (1975)
Lord Oom Piet (1962)
Majuba:Heuwel van die duiwe (1968)
Matieland! (1955)
Met liefde van Adele (1974)
Môre, môre (1973)
My liedjie van verlange (1975)
‘n Beeld vir Jeannie (1976)
’n Plan is ’n boerdery (1954)
‘n Pot vol Winter (1992)
‘n Saak van Geloof (2011)
‘n Seder val in Waterkloof (1978)
’n Sonneblom uit Parys (1974)
Nag van vrees (1985)
No Hero (1992)
Nooi van my hart (1959)
Ongewenste vreemdeling(1974)
Oupa en die plaasnooientjie (1960)
Pappa Lap: ‘n Verhaal van ‘n pa en sy dogter (1970)
Paul Krüger (1956)
Pikkie (1972)
Pinkie se erfenis (1946)
Platteland (2011)
Plekkie in die son (1979)
Pretoria O Pretoria! (1979)
Rienie (1980)
Rip van Wyk (1960)
Sing vir die harlekyn (1980)
Sonja (1978)
Stadig oor die klippe (1969)
Seun van die wildtemmer (1973)
Tant Ralie se losieshuis (1974)
Ter wille van Christine (1975)
Tolla is Tops (1990)
Triomf (2008)
Trompie (1975)
Verkeerde nommer (1982)
Vlug van die seemeeu (1972)
Vrou soek Boer (2014)
Vyfster – Die Slot (1985)
Wat jy saai (1979)
Wie laaste lag (1985)