Pinkie se Erfenis is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is. Dit is die verfilmde weergawe van Pierre de Wet se verhoogdrama, Pinkie. De Wet is die regisseur en skrywer, maar vertolk ook die rol van die kreupel Pinkie wat op ’n blinde meisie verlief raak.

Pinkie se erfenis

Lewer kommentaar

Leave a Reply