Nooi van my hart was die eerste musiekrolprent in Afrikaans wat in kleur verfilm is.
Sleutelwoord Argiewe:Paula Styger
Die kaskenades van Dokter Kwak
Die Kaskenades van Dokter Kwak is ’n Afrikaanse rolprent wat op 5 April 1945 uitgereik is.
Pinkie se erfenis
Pinkie se Erfenis is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is.
Hermien Dommisse oorlede
Die veteraan-aktrise van die verhoog, rolprente en TV, Hermien Dommisse, is oorlede op die ouderdom van 94.