Inwoners en besoekers aan Kaapstad sal oor die Erfenisdag-naweek gratis toegang tot sommige natuurreservate in die stad hê. Dit bied ‘n geleentheid om die stad se natuurlike erfenis te verken en die landskap te geniet.
Kategorie Argiewe:Diere
The Rise of the Knowledge-Driven Dog Parent in South Africa
The relationship between people and their dogs has evolved dramatically in recent years.
Voëls is Botox vir die brein
Volgens Kanadese navorsers verbonde aan die Baycrest Hospitaal in Toronto is die ware pad na ’n skerp geheue nie sudoku of appelasyn nie — dis voëlkyk … met ’n verkyker.
194 Jaar Jonk: Swellendam se skou weier om oud te word
Dis amptelik: op 26 Februarie trek Swellendam haar beste vellies, blinkste hoefysters en mees fotogeniese vee aan om 194 jaar se landbou glorie te vier.
Jou hond kan jou afluister
Honde is wêreldklas wanneer dit kom by opdragte soos “sit”, “bly” en “los uit die wors”.
Walvis ontbloot geheime van ewige jeug – geen Botox
Terwyl mense nog steeds geld mors op anti-verouderingsroom en spinasie smoothies, dryf daar in die Arktiese ys ’n walvis rond wat reeds twee eeue lank nie ’n dag ouer as fantasties lyk nie.
Dolosfees 2025
26 – 27 September 2025
Richardsbaai
Swellendam Skou 2025
Swellendam Skou
Bly weg van die walvisse
et die somervakansie om die draai moet besoekers aan die Kaap asseblief kennis neem: Bly weg van die walvisse!
Die 2024 Tulbagh Skou
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Die skou is vanjaar 152 jaar oud.
