Dis amptelik: op 26 Februarie trek Swellendam haar beste vellies, blinkste hoefysters en mees fotogeniese vee aan om 194 jaar se landbou glorie te vier.
Kategorie Argiewe:Perde
Die 2024 Tulbagh Skou
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Die skou is vanjaar 152 jaar oud.
Tulbagh Skou 2024
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Die skou is vanjaar 152 jaar oud.
Die oorsprong van die perd
Die vroegste tekens van samewerking tussen mens en perd wys na Sentraal-Asië 5 500 jaar gelede. Huidige teorieë het daarop gewys dat alle lewende perde afstam van die eerste makgemaakte perde uit Botai in die noorde van wat vandag Kazakstan is.Dit is uiters moeilik om die oorsprong van die eerste makgemaakte perde te bepaal, omdat …
Sy praat met leeus … en perde, en honde en katte
André Damons hoor by Hettie Richter hoe sy hoop om ‘n knorrige leeu van sy gedragsprobleme te genees.
Huldeblyk aan die perd
The Kelpies is ‘n skepping van die Skotse beeldhouer Andy Scott en sy span. Dié monument is opgerig as ‘n huldeblyk aan die perd se rol in die geskiedenis van Skotland. Die twee perdekoppe staan meer as 30 meter hoog en 600 ton staal is gebruik om hulle te vorm. Die staal is herwin van …
