Honde is wêreldklas wanneer dit kom by opdragte soos “sit”, “bly” en “los uit die wors”.
Kategorie Argiewe:Honde
Parfuum vir honde
Dolce & Gabbana het ‘n nuwe parfuum-reeks vir honde bekendgestel, genaamd Fefé.
Skaaphonde wat werk
Drama by die huis
The Art of Racing in the Rain
Wêreld se mees gekloonde hond
Miracle Milly is ’n sewejarige Chihuahua uit Puerto Rico en is amptelik die wêreld se mees gekloonde hond; volgens die Guinness Book of Records. Sy het al 49 eweknieë.
A Dog’s Way Home – spesiale vertoning
’n Spesiale vertoning van A Dog’s Way Home vind op 10 April 2019 om 19h30 plaas by die Cedar Square in Fourways. Dit is ten bae van Border Collie Rescue.Indien jy wil deel wees van die aand, kontak Gill Pearson by gillypearson1@gmail.com
My eerste boek oor honde
Alles wat kinders oor honde wil weet!Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds ’n honde-eienaar is of daarvan …
Honde kan kinders se leesvermoë verbeter
Hond vir blindes grootgemaak
Die SA Gidshondeverening het ’n groot behoefte aan gewone mense wat help om gidshonde groot te maak. Carla Rittonori van Mountain View, Pretoria, het die afgelope jaar vir Sykes, ‘n golden retriever-kruising grootgemaak. Hy kry nou verdere opleiding sodat hy binnekort ‘n gidshond vir ‘n blinde persoon kan wees.
