’n Aantal ietwat verloopte toneelspelers kom bymekaar in ’n tyd van krisis in ’n geslote ruimte – ’n gestig, ongebruikte saal of dalk net ’n gevangenis.
Sleutelwoord Argiewe:Marthinus Basson
Atropa: Die wraak van vrede
In ’n wêreld verskeur deur oorlog, ongelykheid en die nalatenskap van kolonialisme, tref Atropa soos ’n pyl in jou vlees.
KKNK Kanna-benoemings 2024
Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
Die fel omstrede kroon van Edward II & Gaveston
Wat beteken dit om ’n kroon te moet dra en hoe versoen jy jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en jou kind?
Mirakel
Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie in die hoop om ’n bietjie verligting te bring met ’n opvoering en sodoende ook die baie leë geldkoffer weer ’n bietjie aan te vul. Maar een …
Dingetjie & Idi
’n Afrikaanse rolprent uit die pen van Pieter-Dirk Uys.
Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal
Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.
MI(SA)
MI(SA) is ’n drieledige uitvoering bestaande uit die Missa Luba, die Misa Criolla en ’n nuwe Suid-Afrikaanse mis geskryf deur Antjie Krog met musiek deur Antoni Schonken: Die nuwe verbond – ’n Misorde vir die universum. Hiermee tree Krog en Schonken in gesprek met die geliefde Misa Luba en Misa Criolla. Marthinus Basson vermeng rite …
Bloed en bodem
’n Bitter relevante verhaal oor grense, grond en familie; oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die “verkeerde” kant van die apartheidstryd geveg het nie.
Misa
Klein Karoo Klassique-gehore het die voorreg om ’n première-voorsmaak van die nuwe mis met ’n Suid-Afrikaanse invloed (soortgelyk aan die Kongolese en Latyns-Spaanse invloede van die Luba en die Criolla) eerste te beleef.
