Die bekroonde joernalis en skrywer, Marianne Thamm, en Dimitri Jacobs, Direkteur: menslike hulpbronne van Two-a-Day in Grabouw, is pas as nuwe direksielede van die Suidoosterfees aangestel.
Sleutelwoord Argiewe:Marianne Thamm
Aktuele sake onder bespreking by Suidoosterfees
Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied.
Profiel – Marianne Thamm
Marianne Thamm is so veelsydig ’n mens is skoon uitasem wanneer jy haar CV lees: Sy’s ’n joernalis, skrywer, komediant, resensent, politieke kommentator, rubriekskrywer, gespreksfasiliteerder & satirikus. Tans is sy adjunk-redakteur van Daily Maverick, en haar memoir, Hitler, Verwoerd, Mandela and Me, verskyn in September. Ons het ’n paar aktuele vrae vir Marianne gevra.
#FranLitFest R100 on the Road to Hope
Marianne Thamm kyk na waarom Sonja Kruse met R100, ’n rugsak en ’n diep geloof in die barmhartigheid van mense gaan duimgooi het oor die hele Suid-Afrika heen.