KKNK Kanna-benoemings 2024

Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.

Jimmy in pienk

Jimmy in Pienk is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 16 Augustus 2013 in teaters begin draai. Die komedie is in 2012 in en om Kaapstad verfilm.

Suidoosterfees-sterre presteer by Fiëstas

Stephren Saayman, wat die afgelope jare ’n stewige reputasie as een van die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre opgebou het, is pas met ’n kykNET Fiësta bekroon as beste opkomende kunstenaar. Hy het dié gesogte toekenning ontvang vir sy spel in die verhoogdrama, Mannetjie, wat verlede jaar by die fees gedebuteer het. By Suidoosterfees 2022, …

Suidoosterfees se jong sterre skitter

Die NATi Jong Sterre vir 2021 is Margo Kotze, Andrico Goosen, Fabian Rainers, Xolisa Ngubelanga, Carlo Daniels, Gerhard Visagie en Misha Krynauw.

2018 Fiëstas

Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.

kykNET Fiëstas-toekennings 2018

Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.