Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
Sleutelwoord Argiewe:Chris van Niekerk
Die Klein Prinsie
Die klassieke verhaal van die Klein Prinsie word vertel deur ‘n vlieënier wat ook die skrywer, Antoine de Saint-Exupéry, sou kon wees.
Chris van Niekerk lees poësie van Jeanne Goosen
die hemel se hekke is remote controlled, met ‘n Wimpy binne
Die vlammende fez
Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis.
Koöperasiestories
Selfs diegene wat te jonk is om Koöperasiestories te onhou ken vir Mietie, Veldsman en Genis.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
#kknk2016 Pa
André is 65 jaar oud. Anna, sy dogter, is ’n goeie dogter wat sorg dat haar pa alles het wat hy nodig het.
#Woordfees Kyk haar oë
Sy het in die somer gekom.
Renier (Grootlieg) de Winnaar
Renier de Winnaar (Chris van Niekerk), spekskieter van formaat, is op 22 September 1795, in Tulbagh gebore.
#VSKunstefees Ligvanger die rolprent
Ligvanger is ’n tweeluik: ’n kunsuitstalling van foto’s deur Chris van Niekerk op aluminium gedruk (eksamenlokaal 7), asook ’n film van foto’s, musiek en woordkuns.