Kunene and the King is ’n konfrontasie tussen twee mans wat die gepolariseerde Suid-Afrikaanse samelewing uitbeeld.
Sleutelwoord Argiewe:John Kani
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
#Aardklop So ry Miss Daisy
Die Afrikaanse première van die Pulitzer-bekroonde drama Driving Miss Daisy.
Missing
Tony-wenner John Kani is terug by die Staatsteater in die drama Missing.
Afrikaanse voorgeskrewe werke lok vol sale
As deel van hul program om teater onder die jeug te ontwikkel en te bevorder, bied Kunstekaap vanjaar weer vier voorgeskrewe werke op die verhoog aan.
The Island
Die wêreld het heelwat verander sedert die stuk die eerste keer opgevoer is in 1973.
Mies Julie
Na ‘n speelvak in Amerika is Mies Julie terug in Suid-Afrika.
Nothing but the Truth
‘n Toneelstuk deur een van die ringkoppe van Suid-Afrikaanse teater, John Kani.
SA-akteurs boos oor filmrol
The Times berig dat Suid-Afrikaanse akteurs beswaar gemaak het daarteen dat die Amerikaanse sangeres, Jennifer Hudson, gekies is om die rol van Winnie Madikizela-Mandela te vertolk.