Kunene and the King is ’n konfrontasie tussen twee mans wat die gepolariseerde Suid-Afrikaanse samelewing uitbeeld – 29 jaar sedert die land se eerste post-apartheid demokratiese verkiesing. Die toneelstuk is ’n verkenning van ras, klas, politiek, teater, en die potensieel verenigende krag van Shakespeare.
Die toneelstuk begin binnekort met ’n nasionale toer onder regie van Janice Honeyman. Michael Richard en John Kani vertolk die rolle.
Kunene and the King is by die Kunstekaap vanaf 16 tot 25 Maart 2023.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
