As jy iets anders as braaivleis eet op Menseregtedag wil probeer.
Sleutelwoord Argiewe:Amanda Strydom
Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar: Tillie/Mathilda
Twee prostitute, een oud, een jonk en onervare.
The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder
Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar ouma Tinkerbell gedoop.
Brel & Piaf
André Schwartz en Amanda Strydom gedenk twee van die wêreld se grootste kunstenaars: Jacques Brel en Edith Piaf.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Hoe ons voel
Johannes Kerkorrel. 21 jaar later. Nooit vergete. Amanda Strydom skryf ‘n brief vir en bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie.
Amanda Strydom Amber/Ombré
Amanda Strydom, pianis Coenraad Rall en tjellis Susan Mouton weef ’n musiek en-woordkleed met die skakerings van donker na lig in hierdie kabaret – met musiek, stories en poësie.
Wolhaarstories
Die eerste en enigste Afrikaanse rolprent waarin Leon Schuster gespeel het.
Pretoria O Pretoria!
Pretoria O Pretoria! is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
