Hierdie twee briljante Suid-Afrikaanse kitaarspelers/sangers/liedjieskrywers gooi hulle talente saam vir ’n eenmalige optrede by die Boer teater in Durbanville op 9 April.
Sleutelwoord Argiewe:Albert Frost
Albert Frost Trio: Frost, Joubert en Sweetman
Albert Frost Trio by Die Boer teater-restaurant in Durbanville op 26 November om 20h30.
Smoking Aces
Twee Rock Legends Live by Die Boer.
Arno & Albert- Sattelites Tour
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van musiek en stories terwyl twee ikoniese Suid-Afrikaanse kunstenaars, Arno Carstens en Albert Frost, bymekaarkom vir The Satellites Tour.
Anderkant die Reën
Dis asof die heelal ‘n ou bewaarde geheim verklap wanneer die sanger, Stiaan Reynierse en die groot liefde van sy lewe, sy kitaar, saam op die verhoog verskyn. Dit is daardié soort talent wat die publiek in hul spore laat stop en gehore oorbluf uit hul stoele lig! Vanaf die openingsnote, dwarsdeur die vertolking van …
Winelands Blues Festival 2024
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand van sielvolle blues!
WOMAD Kaapstad bring `n kulturele ontdekkingsreis
WOMAD, “The World of Music, Arts and Dance” bring die wêreld na jou voorstoep met opwindende plaaslike en internasionale kunstenaars wat by WOMAD Kaapstad, Yzerfontein, Johannesburg, Middelburg en Mapungubwe gaan optree vanaf 23 September tot 7 Oktober.
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …
Woorde en akkoorde na die noorde
Neil Sandilands het pas na die Kaap teruggekeer van sy toer Woorde en akkoorde na die noorde.
Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022
Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
