WOMAD Kaapstad bring `n kulturele ontdekkingsreis

WOMAD, “The World of Music, Arts and Dance” bring die wêreld na jou voorstoep met opwindende plaaslike en internasionale kunstenaars wat by WOMAD Kaapstad, Yzerfontein, Johannesburg, Middelburg en Mapungubwe gaan optree vanaf 23 September tot 7 Oktober.

Jazz in the Quad & Jazz in Kayamandi @ Woordfees 2019

Cape Town Music Academy (CTMA) en die US Woordfees bied aan in samewerking met Jazz in the Native Yards (JINY) – JAZZ IN THE QUAD & JAZZ IN KAYAMANDI – ‘n reeks top musiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuier-venue beloof om ‘n hoogtepunt van die 2019 Woordfees te …