Vraag en antwoord sessie met Richard van der Westhuizen

Vraag en antwoord sessie met Richard van der Westhuizen

‘n Pawpaw vir my darling

‘n Greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ‘n pavement special.

Die Prince van Pretoria

Die Prince van Pretoria het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige ouderdom in ‘n parkade vergas.

Woordtrofees 2022 en die wenners is

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.

Woordtrofees-benoemings 2022

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak.

Suidoosterfees bring ’n veilige, intieme teaterervaring

’n Verskeidenheid produksies word van 26 April tot 2 Mei by Artscape in Kaapstad op die planke gebring as deel van die Suidoosterfees se 2021-aanbod.