Loki Rothman se splinternuwe vertoning “Guitar Addict” is ‘n rare geleentheid om hierdie bekroonde vervaardiger en musikant se besonderse talent buite sy ateljee te sien.
Sleutelwoord Argiewe:Loki Rothman
Lê my neer in die veld
Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Jan Rhaap bekend vir sy opregte musiek en diep lirieke, is terug met sy jongste vrystelling, Lê My Neer in die Veld.
Hoofseun
Die pret het ‘n growwe beenstruktuur.
Loki Rothman, Margot Rothman & Hiram Koopman
Loki Rothman – gebore in Bellville, Kaapstad – het sy eerste merk op die musiekwêreld in die 2009 seisoen van SA’s Got Talent gemaak.
Laailou Musiekfees 2023
Die Laailou Musiekfees bied `n opwindende musiek-ervaring by Bergrivier-oord die komende naweek in die Paarl aan.
Tollie Parton – Hoe om oor jouself te kom
Hoe om oor jouself te kom is nie net ‘n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Beheer
Met haar treffer “Arm” wat 20 weke op Jakaranda FM se CTM chart ge-top het, het Julanie J vir haar ‘n plekkie in die industrie oopgesing.
Die moeder
Moederskap is ’n voltydse werk, maar nou is dit verby.
Loki & Margot Rothman
Die broer-en-suster-duo Loki en Margot Rothman lewer ’n akoestiese vertoning wat jy nie moet misloop nie.