Tollie Parton (Wynand Kotze) was nog altyd die tè eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid?
Sleutelwoord Argiewe:Wynand Kotze
Leefbaar
‘n Nuwe Afrikaanse toneelstuk deur Nico Scheepers ondersoek die brose grense tussen familie, geheue en oorlewing.
Hoofseun
Die pret het ‘n growwe beenstruktuur.
Tollie Parton – Hoe om oor jouself te kom
Hoe om oor jouself te kom is nie net ‘n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek.
Bul
Een baas. Drie werkers. Een word vandag afgedank.
