‘n Film deur Diek Grobler en musiek deur Wessel van Wyk.
Kategorie Argiewe:Flieks & TV
Christia Visser by Die Boer
Die Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres Christia Visser skitter steeds.
Dani Villé – nuwe enkelnit en hoofrol in `n opkomende film
Die Kaapse sangeres Dani Villé het in 2025 diep spore in die Afrikaanse musieklandskap getrap met nuwe treffer- liedjies soos “Jy’s Okay”, “Ek Verkies Musiek”, en “Insane.” Sy maak ook vanjaar haar debuut as aktrise in die fliek Mêdum die Movie wat landwyd in teaters in Junie uitgereik word.
Comic Con Cape Town 2026
30 April – 3 Mei 2026CTICC 2, KaapstadComic Con Cape Town Comic Con Cape Town 2026
Klaarpraat met Showmax
Canal+ het aangekondig dat hulle Showmax se draad knip.
Elsies se ikoon stil – Soli Philander oorlede
Die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf het hierdie week ’n unieke stem verloor toe akteur, regisseur, aanbieder en komediant Soli Philander op 65-jarige ouderdom ná ’n stryd met kanker oorlede is.
A Victor Borge Tribute
Winand Grundling, bekend as ’n top-orrelis, is ook ’n virtuose pianis en iemand met ’n natuurlike instink vir improvisasie en komedie.
Playing God
Sewe jaar geneem om hierdie kortfilm van nege minute te maak.
Met ‘n stuk draad en ‘n droom
Van die stoffige strate van die Karoo tot die blink skerms van globale roem: die Philipstown Draadkar Grand Prix het amptelik die grens oorgesteek van plaaslike pret tot internasionale skouspel.
The Human Fossil
‘n Kortfilm deur Rebbersome.
