Die Toyota US Woordfees se tema vir 2023 is pas bekend gemaak saam met die datum van die programbekendstelling vir vanjaar se fees.
Sleutelwoord Argiewe:Saartjie Botha
Die Woordfees raak Wild – landwyd en dwarsoor Nambië
Die tema vir die 2022 Toyota US Woordfees is Wild.
Woordfeesdatums vir 2022 bekend
Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het egter onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.
Die wenners van die US Woordfeeskorverhaalkompetisie
Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel.
Gedaanteverwisseling vir die 2021 Woordfees
Die 2021 Toyota US Woordfees sal nie in die beplande formaat van 17 tot 24 September in Stellenbosch kan plaasvind nie, maar daar word reeds hard gewerk aan ’n opwindende alternatief.
Die vermoeienis van vlerke
Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak.
Toutjies en Ferreira
Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin?
Lien Botha gesels oor Wonderboom
Gespreksleier: Saartjie Botha
#kknk2016 ‘n Geworry
Net as mens dink jy is uiteindelik klaar: met skole-atletiek en matriekafskeid en studielenings en troues en sakgeld (veral sakgeld) en alles waarby jy uit eie wil of teësinnig ingesleep word …
Bly Vrydag
Vrydag 12 Februarie 2016 is die kans van ’n leeftyd wanneer die Woordfees meer as 1 000 kaartjies vir verskillende vertonings by vanjaar se fees teen slegs R30 verkoop!