Jonathan, ‘n dromer en wannabe-stand-up komediant in sy laat 20’s, woon steeds by sy ouers. Na nog ‘n mislukte oop-mikrofoon optrede word hy dronk en bots met sy pa se motor op pad huis toe. Dit is die laaste strooi vir sy liefdevolle maar keelvol ouers en sy pa skop hom uit die huis.
Sleutelwoord Argiewe:Frank Opperman
Kaalgat tussen die Daisies
Kaalgat tussen die Daisies is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1997 uitgereik is.
No Hero
Marchell is ‘n playboy-musikant wat ‘n ooreenkoms met ‘n skelm moet sluit om hom uit sy finansiële probleme te kom.
Wie laaste lag
Wie laaste lag is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1985 uitgereik is.
Woordtrofees-benoemings 2022
Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak.
Nog steeds Donkie
Wat doen ‘n skoolhoof wanneer hy besef dat sommige leerlinge nie die einde van die jaar gaan slaag nie?
Ek wens, ek wens – met Frank Opperman
Ek Wens, ek wens is ‘n fabelagtige verhaal oor Seb, ‘n lykbesorger wat ‘n grys, eenvoudige en ongelukkige bestaan lei.
Ben & Bez, Episode 1, Groot rugby
Hennie en Kabous vat ouers wat met skolerugby inmeng na die volgende vlak in ‘Groot rugby’…
Die vermoeienis van vlerke
Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak.
Ander Mens
Ander Mens vertel, met oorgenoeg aksie en donker humor om kykers op die punte van hulle stoele te hou, die spanningsvolle verhaal van ’n doodgewone en baie vervelige boekhouer, Daniël Niemand, wie se lewe onherroeplik verander nadat ’n reeks misverstande sy bestaan heeltemal omvêrgooi.