Jonathan, ‘n dromer en wannabe-stand-up komediant in sy laat 20’s, woon steeds by sy ouers. Na nog ‘n mislukte oop-mikrofoon optrede word hy dronk en bots met sy pa se motor op pad huis toe. Dit is die laaste strooi vir sy liefdevolle maar keelvol ouers en sy pa skop hom uit die huis.
Sleutelwoord Argiewe:Rika Sennett
Rienie
‘n Dronkaard verkoop sy enigste dogter.
Dingetjie & Idi
’n Afrikaanse rolprent uit die pen van Pieter-Dirk Uys.
Die Square
Die Square is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is.
Van der Merwe begin
Die fliek, Van der Merwe, begin vandag landswyd in teaters draai.
Jack Parow skryf temalied vir Van der Merwe
“He might make mistakes, maar hy bly altyd great … and remember my friend not all heroes wear capes …” is van die tong-in-die-kies lirieke uit Jack Parow se splinternuwe treffer, “Super Van”, wat spesiaal geskep is om die temalied van die rolprent – Van der Merwe – te wees
Rika en Louise
Ná haar vertoning in As die Kat weg is…. sal niemand weer met dieselfde oë na Rika Sennett kan kyk nie.
As die kat weg is…
Skop 2005 af met ‘n lekkerlag, loslit komedie, As die Kat weg is.
… is die muis baas?
… is die muis baas? is losweg gebaseer op die Britse stuk Fringe Benefits.