‘n Greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ‘n pavement special.
Sleutelwoord Argiewe:Tobie Cronje
Môre, môre
Môre, Môre is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vervaardig is.
Plekkie in die son
Plekkie in die son is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Kom tot rus
’n Afrikaanse film uit 1977 gebaseer op die werk van Pieter Pieterse.
Dingetjie & Idi
’n Afrikaanse rolprent uit die pen van Pieter-Dirk Uys.
Daar kom tant Alie
’n Afrikaanse film van 1976 gebaseer op ’n radioverhaal deur Mike Heine.