Die gekultiveerde Mardaleen, ‘n student wat vasgevang is in Potchefstroom, smag na die ligte en kultuur van Londen.
Sleutelwoord Argiewe:Elmo de Witt
Môre, môre
Môre, Môre is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vervaardig is.
Tolla is Tops
‘n Steelkamera-komedie, met Suid-Afrika se oorlede groot storieverteller en komediant, Tolla van der Merwe.
Grensbasis 13
Grensbasis 13 is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 25 Mei 1979 vrygestel is.
Kom tot rus
’n Afrikaanse film uit 1977 gebaseer op die werk van Pieter Pieterse.
‘n Beeld vir Jeannie
Die Afrikaanse film ‘n Beeld vir Jeannie vrygestel in 1976.
Liefste Veertjie
‘n Afrikaanse film uitgereik in 1975.
Ter wille van Christine
Ter wille van Christine is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is.
Kwikstertjie
Kwikstertjie, ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1974.
Geheim van Nantes
Geheim van Nantes is ’n Afrikaanse rolprent wat op 24 November 1969 vrygestel is.