Anton Goosen skryf: “Hokaai hokaai” handel oor liefde, lig en hoop omdat dit simbolies die essensie van menswees is, Die romantiese agtergrond is die Karoo: die Seweweekspoort in die Klein Swartberg en Toorkop naby Ladismith. Bo in die berg brand ‘n liggie van liefde om die vryersklong op sy wit perd te lok …
Sleutelwoord Argiewe:Schalk Joubert
Die Vyftigers
Die Vyftigers se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas in 2026.
Albert Frost Trio: Frost, Joubert en Sweetman
Albert Frost Trio by Die Boer teater-restaurant in Durbanville op 26 November om 20h30.
The Story of Vivaldi’s Four Seasons
Vivaldi soos jy hom nog nooit vantevore gehoor het nie!
Tik Tok (die ballade van Klasie Frik van Staden)
Die Suid-Afrikaanse musiek-ikoon Anton Goosen, beter bekend as die Liedjieboer, reik sy enkelsnit, TIK TOK (DIE BALLADE VAN KLASIE FRIK VAN STADEN) vanaf sy jongste album Sirkels, uit.
NAMIBSUSHIJUNKIES
Neil Sandilands & Schalk Joubert ken mekaar al dekades lank, maar dis eers redelik onlangs dat hul saam kreatief begin raak het.
Anton Goosen se Luka
LUKA, wat “lig” of “draer van lig” beteken in verskeie Slawiese tale is ’n strelende akoestiese ballade in ’n 6/8-walsgenre, uit Goosen se eie pen, wat die vreugde en hoop beliggaam wat saam met ’n nuwe lewe kom.
Anton Goosen vertel ’n interessante liefdesverhaal
Die legendariese Suid-Afrikaanse sanger, regisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, het dekades terug reeds die kuns bemeester om luisteraars te bekoor met sy interessante lirieke en meesleurende deuntjies.
Neil Sandilands in Krugersdorp
Kom maak mee.
Anton Goosen bekoor bewonderaars met nuwe album
Hulle sê goeie dinge gebeur met diegene wat bereid is om te wag. Dit is beslis waar van die ikoniese sanger en liedjieskrywer, Anton Goosen, se langverwagte nuwe album wat pas uitgereik is en beloof om bewonderaars se verwagtinge behoorlik te oortref.
