Anton Goosen skryf: “Hokaai hokaai” handel oor liefde, lig en hoop omdat dit simbolies die essensie van menswees is, Die romantiese agtergrond is die Karoo: die Seweweekspoort in die Klein Swartberg en Toorkop naby Ladismith. Bo in die berg brand ‘n liggie van liefde om die vryersklong op sy wit perd te lok …
Sleutelwoord Argiewe:Neil Sandilands
Vyftig Apokriewe
Neil Sandilands se Vyftig Apokriewe klink soos ’n man wat diep in sy eie argiewe krap en dan besluit om nie die stof af te vee nie.
Die Vyftigers
Die Vyftigers se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas in 2026.
Vraag en antwoord sessie met Richard van der Westhuizen
Vraag en antwoord sessie met Richard van der Westhuizen
NAMIBSUSHIJUNKIES
Neil Sandilands & Schalk Joubert ken mekaar al dekades lank, maar dis eers redelik onlangs dat hul saam kreatief begin raak het.
Neil Sandilands sluit 2024 af met merkwaardige prestasies
Die bekroonde akteur, sanger, liedjieskrywer, en stemkunstenaar, Neil Sandilands, het ’n reusejaar beleef met verskeie belangrike mylpale, wat sy indrukwekkende loopbaan verder versier.
Anton Goosen vertel ’n interessante liefdesverhaal
Die legendariese Suid-Afrikaanse sanger, regisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, het dekades terug reeds die kuns bemeester om luisteraars te bekoor met sy interessante lirieke en meesleurende deuntjies.
Neil Sandilands in Krugersdorp
Kom maak mee.
Land & Sand – die album
Hierdie album, “Land & Sand”, het tot stand gekom deur ’n poging om die normale gang van sake te evalueer en dan te optimaliseer.
Land & Sand Toer
Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands, het in April bevestig dat hy en sy orkes hierdie winter wéér ’n landswye toer onderneem.
