“Luka”, wat “lig” of “draer van lig” beteken in verskeie Slawiese tale is ’n strelende akoestiese ballade in ’n 6/8-walsgenre, uit Goosen se eie pen, wat die vreugde en hoop beliggaam wat saam met ’n nuwe lewe kom.
Sleutelwoord Argiewe:Anton Goosen
Anton Goosen en Illimar Neitz
Die Liedjieboer is sedert 1976 toe hy Jantjie laat opneem het, al volksbesit. 19 van sy komposisies is in die nuwe F.A.K.-bundel opgeneem – meer as enigiemand anders
Anton Goosen se Luka
LUKA, wat “lig” of “draer van lig” beteken in verskeie Slawiese tale is ’n strelende akoestiese ballade in ’n 6/8-walsgenre, uit Goosen se eie pen, wat die vreugde en hoop beliggaam wat saam met ’n nuwe lewe kom.
100 Afrikaanse Treffers van Alle Tye – Gee jou mening en WEN
Van Kramer tot Zoid, Rauch tot Parow. Een ding is seker: Afrikaanse musiek het ’n skatkis treffers opgelewer.
Anton Goosen vertel ’n interessante liefdesverhaal
Die legendariese Suid-Afrikaanse sanger, regisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, het dekades terug reeds die kuns bemeester om luisteraars te bekoor met sy interessante lirieke en meesleurende deuntjies.
Anton Goosen bekoor bewonderaars met nuwe album
Hulle sê goeie dinge gebeur met diegene wat bereid is om te wag. Dit is beslis waar van die ikoniese sanger en liedjieskrywer, Anton Goosen, se langverwagte nuwe album wat pas uitgereik is en beloof om bewonderaars se verwagtinge behoorlik te oortref.
Liedjieboer, Anton Goosen, stel nuwe enkelsnit bekend
Die legendariese, immergewilde en baie geliefde Suid-Afrikaanse sanger, musiekregisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, is terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat diep tref.
Spoegwolf en die Legends
Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand van musiek saam met Spoegwolf en van ons land se grootste legendes.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Allegaarkie vir ’n Askeet
Neil Sandilands skryf …