Die Liedjieboer is sedert 1976 toe hy Jantjie laat opneem het, al volksbesit. 19 van sy komposisies is in die nuwe F.A.K.-bundel opgeneem – meer as enigiemand anders. Nou 47 jaar later, bied hy en Illimar Neitz ‘n keur uit sy werk aan van treffer liedjies wat al oor die 40 jaar saam in ons ore dans.
By Die Boer restaurant teater in Durbanville op 19 November om 20h30
Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com.
