Dit is `n instelling dat van ons land se mees gewilde kunstenaars elke jaar hierdie tyd by Liefde by die Dam voor `n groot skare by Emmarentia dam optree.
Sleutelwoord Argiewe:Die Heuwels Fantasties
Hart se Taal
Werner van der Hoven se Afrikaanse debuut-album Hart se Taal is vroeër vanjaar uitgereik.
Spoorsny
Spoorsny is Frieda van den Heever se eerste vollengte Afrikaanse album.
Liefde by die Dam – Joburg 2023
Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam is vanjaar terug in Johannesburg en Kaapstad, en word ook vir die eerste keer in Namibië as Liefde by die Nam aangebied.
Ken jy al vir Nora Vlok?
Appel het Die Heuwels Fantasties by The Doors in Johannesburg gaan kyk toe hy 19 jaar oud was. Hy vertel: “Dit was soos roomys in my ore. Total bliss!” Jare later is Appel self, nes Die Heuwels, van Suid-Afrika se mees geliefde en mees suksesvolle kunstenaars en nou het dié twee saamgespan om `n splinternuwe somerliedjie in Desember 2022 uit te …
Liefde by die Dam 2022 – Meerendal
Kaapstad kry ook nou weer `n beurt! Kaartjies vir die volgende Liefde by die Dam by Meerendal in die Wes-Kaap op Saterdag 12 November 2022 is nou beskikbaar.
Bellville eerste van nuwe album
“Bellville” is die eerste nuwe enkelsnit vanaf Die Heuwels Fantasties se nuwe album met die titel C’est La Vie wat vroeg in September uitgereik word.
Liefde by die Dam 2022 – Emmarentia
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam verwag.
Nog ’n kans vir kaartjies vir een van SA se mees gewilde musiekfeeste!
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne `n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Nuwe Afrikaanse fees – Laailou MusiekFees
Jou laailou is daardie opblaas-dryflêding wat jy gewoonlik net in Desembers uithaal.
