Die Afrikaanse kunstenaar Zoé keer terug met haar nuwe enkelsnit, “My Hede” — ’n eerlike, angstige en diep persoonlike lied wat die spanning vasvang tussen drome
najaag, uitbranding oorleef en probeer sin maak van die wêreld waarin jy jouself bevind.
Sleutelwoord Argiewe:Zoé
Liefde by die Dam se Super Mega Bonanza 10de Verjaardag `n wêreldklas fees!
Liefde by die Dam is 10 jaar oud!
Liefde by die Dam se Super Mega Bonanza 10de Verjaardag
Liefde by die Dam is 10 jaar oud!
Oos Wes, Tuis Bes!
Die Big Top Arena by Carnival City gaan op 11 April 2026 behoorlik skud wanneer die grootse musiekviering Oos Wes Tuis Bes weer hul opwagting maak.
Insecure Meisies
Zoé se nuwe enkelsnit, Insecure Meisies, gee ’n stem aan die dinge waaroor baie jongmense stilbly — boeliegedrag, selfbeeldkwessies en die druk om in te pas.
Zoé neem luisteraars op ‘n persoonlike reis
Met haar splinternuwe enkelsnit “Golwe” neem Zoé haar luisteraars op ‘n eerlike en persoonlike reis van selfontdekking en verandering.
Zoé is besig om golwe te maak
Zoé is besig om golwe te maak as die nuwe meisie op die musiektoneel!
Zoé is verlief en verlore
Daar is geen beter gevoel as om jonk, moedswillig en dol, verlief te wees nie.
Crazy Meisies
Zoé hoop dat hierdie boodskap jong meisies sal aanspreek.
