‘n Nuwe Afrikaanse toneelstuk deur Nico Scheepers ondersoek die brose grense tussen familie, geheue en oorlewing.
Sleutelwoord Argiewe:Nicole Holm
CRYBABY
Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus.
KKNK Kanna-benoemings 2024
Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.
Laerskool Noord maak laaste draaie
Na meer as 80 vertoning en amper 2 jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.
Bul
Een baas. Drie werkers. Een word vandag afgedank.
Die dinge van ’n kind by Hoërskool Jan van Riebeeck in Oktober
Die dinge van ’n kind, gegrond op Marita van der Vyver se trefferroman, word van 13 tot 17 Oktober 2021 by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer.
Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot
September is Erfenismaand, en die Suidoosterfees vier vanaf die 21ste dié spesiale gebeurtenis op Suid-Afrikaners se kalender met twee Lockdown Legato-aanbiedings: Kaapsentriek en Maestro’s en mentors.
Suidoosterfees bring ’n veilige, intieme teaterervaring
’n Verskeidenheid produksies word van 26 April tot 2 Mei by Artscape in Kaapstad op die planke gebring as deel van die Suidoosterfees se 2021-aanbod.
Spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue
Kunstenaars wat vroeër vanjaar optredes in Suidoosterfees-produksies moes kanselleer as gevolg van die Covid-19-pandemie, het talente saamgesnoer in ’n spesiale musiekvideo wat Suid-Afrikaanse vroue vir hul inspirerende diens aan die gemeenskap eer.
Kraai
Johan besluit om ’n blaaskans te neem van sy kêrel en ontmoet, per ongeluk, die vrou van sy drome.
