’n Verwerking van Nobelpryswenner J.M. Coetzee se Booker-prys-meesterstuk, Disgrace.
Sleutelwoord Argiewe:Nicole Holm
#Woordfees Fiela se kind
In 1999 word Fiela se kind, ná ’n meningsopname by biblioteke landswyd om die 100 gewildste boeke aan te wys, as die Afrikaanse boek van die eeu bekroon.
#innibos Die dag is bros
Dis laatmiddag. Elsa, voorheen ’n lektor in Afrikaanse letterkunde, berei ’n driegang maaltyd voor vir Brian se verjaarsdag.
#Woordfees Katalekte
Katalekte vorm ‘n drieluik met Breyten Breytenbach se vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof.
Othello en Holm
Van die snaakste resensies die week was seker Herman Lategan se On Stage: Shake a jubilant spear.
#KKNK Moeder Moed en haar kinders
Die stuk word algemeen beskou as een van die bestes uit die vorige eeu en in ’n wêreld waarin korrupsie en gierigheid hoogty vier, is Moeder Moed net so relevant soos 70 jaar gelede.
2014 Fiëstas-tyd!
Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
Nominasies vir die kykNET Fiëstas Toekennings bekendgemaak
Dis weer tyd vir die bekroonde kykNET Fiëstas Toekennings en volgende jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.
RSG Kunstefees opnames
Opnames voor ‘n gehoor vir RSG se eerste Kunstefees!
