Op my ou ramkietjie

Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.

Dr Hans Rompel: Denker en leier van ‘n strewe na ‘n nasionalistiese en volkseie Afrikaanse rolprentbedryf

Biografiese besonderhede oor Hans Rompel is skaars …

Vrystaat Literatuurfees 2018

Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.