Biografiese besonderhede oor Hans Rompel is skaars …
Sleutelwoord Argiewe:VSA
Koue sokker
Die ten volle lugversorgde Dallas Cowboys Stadium in die VSA gebruik meer elektrisiteit op een dag as die hele (5,1 miljoen) bevolking van Liberië.
Laaste WB kaartjies nou beskikbaar
Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker.
2009 Konfederasiebeker
Die 2009 Konfederasiebeker begin vandag wanneer Suid-Afrika en Irak kragte meet op Ellis Park in Johannesburg.
SA tronkvoëls in buiteland
Volgens Suid-Afrika se Departement van Buitelandse Sake is hulle bewus van 467 burgers wat in die buiteland aangehou word weens oortredings.