Massalia (nou die Franse stad Marseille) was een van die kolonies wat die Griekse seevaarders om die Middellandse See gestig het.
Sleutelwoord Argiewe:Brittanje
Eerste Britse besetting van die Kaap
Die eerste Britse besetting van die Kaap vind plaas op 16 September 1795.
Verpligte kragpunte vir elektriese motors
Engeland sal moontlik die eerste land ter wêreld wees met verpligte kragpunte vir elektriese motors in nuwe huise.
Daar’s perde in Europa
Die Switserse maatskappy Nestlé het die jongste handelaar geword wat deur Europa se perdevleis-skandaal getref is.
Antieke posisies
Hierdie is die handvatsel van ‘n kombuismes wat opgegrawe is in Noord-Yorkshire in Brittanje.
Kontinentale Europa spot met Britte
Kontinentale Europa hou van spot met die Britte. Eurostar se advertensies wat fokus op die Olimpiese Spele spot met die sportsoorte waarin Britte uitblink – en vorige advertensies van Eurostar.
Laaste WB kaartjies nou beskikbaar
Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker.
SA verkoop meer wyn as Frankryk
Suid-Afrikaanse wynverkope in Brittanje het vir die eerste keer die van Frankryk verbygesteek.
Britte vol bollie oor alles
Brittanje se minister van binnelandse sake het onlangs ´n lys bekend gemaak van verbode artikels op Britse kampusse.
Vakansiegangers huis toe gestuur
Britse Immigrasie het 65 vakansiegangers uit Zimbabwe huis toe gestuur die afgelope kersseisoen.