Massalia (nou die Franse stad Marseille) was een van die kolonies wat die Griekse seevaarders om die Middellandse See gestig het.
Sleutelwoord Argiewe:Ysland
Ysland se laaste McDonald’s burger
Ysland is een van die min lande in die wêreld waar McDonald’s nie meer handel dryf nie.