Massalia (nou die Franse stad Marseille) was een van die kolonies wat die Griekse seevaarders om die Middellandse See gestig het.
Sleutelwoord Argiewe:Griekeland
Ou beskawings van die Sahara
’n Paar honderd jaar gelede het nomadiese stamme in die Sahara gewoon en handel gedryf. ’n Paar duisend jaar gelede het die woestyn ’n verskeidenheid diere gehuisves.
Etruskers
Die Etruskers was ’n etniese groep wat ’n belangrike deel was van die Voor-Romeinse beskawing in antieke Italië.
Pedofiele kry vergoeding
Regtegroepe vir gestremdes het hul woede uitgespreek ná ‘n besluit deur die Griekse regering om ‘n lys met kategorieë van gestremdhede uit te brei om pedofiele in te sluit.
Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.