Piteas se reise

Massalia (nou die Franse stad Marseille) was een van die kolonies wat die Griekse seevaarders om die Middellandse See gestig het.

Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt

In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.