“Chopsticks” deur Arthur de Lulli word by die Britse Museum geregistreer. De Lulli was in werklikheid die komponis Euphemia Allen (16).
Sleutelwoord Argiewe:Mosselbaai
18 Julie
Die Santos van Duitsland sink naby Mosselbaai met ’n vrag velle, droëvrugte en wol uit Kaapstad.
7 Julie
Die Portugese seevaarder Joas da Nova vind briewe en dokumente in ’n skoen wat hang aan ’n groot melkhoutboom in vandag se Mosselbaai.
7 April
Die dag waarop Jan van Riebeeck vir die eerste keer fisies aan wal gegaan het in Tafelbaai.
Die oudste “poskantoor” in SA
Op 7 Julie 1501 vind die Portugese seevaarder Joas da Nova briewe en dokumente in ’n skoen wat hang aan ’n groot melkhoutboom in vandag se Mosselbaai.
De Houtman en die begin van Nederlandse oorheersing aan die Kaap
Op 2 April 1595 vertrek vier skepe uit Nederland, Mauritius, Amsterdam, Hollandia en Duifje, onder bevel van Cornelis de Houtman.
Vasco da Gama se seeweg na Indië
Vasco da Gama vertrek in 1497 om die seeweg na Indië om die suidpunt van Afrika te ontdek.
Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt
In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.
Suid-Afrika, ‘n NUWE geskiedenis: Vasco da Gama
Hoekom Vasco da Gama in Mosselbaai anker gegooi het
Horings en Torings
Glo nie so ‘n groot verskil tussen horings en torings nie.