1488

Bartolomeu Dias gaan vir die eerste keer aan land in suidelike Afrika. Aan die westekant van Mosselbaai, by Visbaai, tussen Gouritsmond se Gouritsrivier (Rio delle uache) en die rotskranse van Fransmanshoek.

1877

“Chopsticks” deur Arthur de Lulli word by die Britse Museum geregistreer. De Lulli was in werklikheid die komponis Euphemia Allen (16).


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply