PLEK

PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.

Programaansoeke vir KKNK 2026 nou oop

Die KKNK vier volgende jaar drie dekades van uitnemende kuns, kultuur en feestelikheid. Die 30ste KKNK van 28 Maart tot 4 April 2026 in die hartjie van die Klein Karoo op Oudtshoorn word aangebied! Alle kunstenaars, kreatiewe skeppers en denkers word uitgenooi om innoverende en kreatiewe aansoeke in te dien vir oorweging om deel te …