Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.
Sleutelwoord Argiewe:Christo Davids
Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar: Tillie/Mathilda
Twee prostitute, een oud, een jonk en onervare.
My seuns
’n Eg Suid-Afrikaanse verhaal, met al die kompleksiteite van vandag: die familiedramas, verwyte en onopgeloste vrae.
Harry & Jackie – Tussen die bokse
Dis die jaar van die SEVEN YEAR ITCH.
PG: ‘n Lewe vol …
Van Suid-Afrika se voorste kunstenaars kom bymekaar om die werk en lewe van hierdie grootgees te vier.
Hartklop
’n Nuwe hart beteken ’n hergeboorte.
Martelsang
Hoe neem ’n mens bestek op pyn wat jy vir jare met jou saamdra in ’n land waar onregte van bewind tot bewind oorgedra word?
#kknk2016 Invisible
Katie Jacobs. Bergie. Gebore Kathleen Marion Jacobs, eens deel van ’n District Six-familie.
Siener in die suburbs
“Ek wil van geweet wees, Ma, ek wil nie vrek soos ‘n hond nie, ek wil van geweet wees.”
#Woordfees Siener in die suburbs
“Ek wil van geweet wees, Ma, ek wil nie vrek soos ‘n hond nie, ek wil van geweet wees.”
