Hoe neem ’n mens bestek op pyn wat jy vir jare met jou saamdra in ’n land waar onregte van bewind tot bewind oorgedra word?
’n Vrou word gekonfronteer met iemand wat sy vermoed haar jare gelede leed aangedoen het, leed wat die koers van haar lewe verander het.
Martelsang is die Afrikaanse verwerking van Death and the Maiden deur Ariel Dorfman.
* Debuut *
Met: Lee-Ann van Rooi, Zane Meas en André Odendaal
Regisseur: Christo Davids
Teks: Ariel Dorfman
Verwerking: Christo Davids
Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: 16 –
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R120 | R140 by die deur
Plek: Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 9 Maart 15:00 (voorskou) 10 Maart 15:00, 11 Maart 17:00 en 20:30, 12 Maart 10:00
Woordfees 2017
Martelsang
Martelsang
Roekeloos
3
