Van Kramer tot Zoid, Rauch tot Parow. Een ding is seker: Afrikaanse musiek het ’n skatkis treffers opgelewer.
Sleutelwoord Argiewe:Karen Zoid
Liefde by die Dam 2022 – Meerendal
Kaapstad kry ook nou weer `n beurt! Kaartjies vir die volgende Liefde by die Dam by Meerendal in die Wes-Kaap op Saterdag 12 November 2022 is nou beskikbaar.
Toyota Musiekfees 2022
‘n Buitelugkonsert omring deur die Boland se berge in die pragtige Toyota Jan Marais Park.
Karen Zoid vier verjaarsdag met spesiale sessie
Karen Zoid vier haar verjaarsdag vanjaar met ’n baie spesiale opname as deel van die KKNK Mothership Sessies.
KKNK Mothership Sessies
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.
Toe die wêreld stil gaan staan
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in ’n nuwe liedjie wat vandag uitgereik word.
In Afrikaans Hartenbos 2019
Die doel van die fees is om gesinne bymekaar te bring deur middel van musiek.
Karen Zoid binnekort terug
Suid-Afrikaners kan hul paspoorte afstof vir ’n onvergeetlike besoek aan die Die Republiek Van Zoid Afrika.
Die Nuwe Republiek van Zoid Afrika
Die vyfde RZA reeks sal vanaf 10 Mei op Donderdae om 20:30 op kykNET uitgesaai word.
Op die oomblik
Karen Zoid se nuwe album Op die oomblik is die eerste deel van drie verskillende hoofstukke in Zoid se nuwe liedjieboek.