Kahn Morbee en Karen Zoid gaan in 2017 ’n paar keer saam op die verhoog gesien word.
Sleutelwoord Argiewe:Karen Zoid
Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band
Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s.
“Toe vind ek jou” Universiteitskoor Stellenbosch se weergawe van die treffer
Universiteitskoor Stellenbosch vier 80ste verjaarsdag.
Ons Afrikaans Rock 2016
Ons Afrikaans Rock 2016 met Jack Parow, Karen Zoid, Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties
Karen Zoid – Slegs een aand
Suid Afrika se rock koningin, Karen Zoid, se vertonings is altyd ’n belewenis en op Dinsdag 27 September bied sy en haar band ’n baie spesiale show by Artscape Opera Teater aan.
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
Karen Zoid reik lied uit vir Huisgenoot 100 jaar
Karen Zoid se nuwe liedjie, “Waar Was Jy?”, is spesiaal vir Huisgenoot se 100ste verjaardag geskryf en opgeneem.
#innibos Kurt & Karen
Ruk-en-rol en popmusiek is genres wat nie gewoonlik in dieselfde asem genoem word nie.
Karen Zoid en kie in Robertson
Karen Zoid gaan die gehoor betower op die Graham Beck-verhoog by vanjaar se Wacky Wine Weekend.
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.