Skuif op Saterdagaand 4 Julie nader om dié besonderse doccie te kyk.
Sleutelwoord Argiewe:Gereformeerde Blues Band
Onplaats
Onplaats is Andries Bezuidenhout se derde solo album.
Eet Kreef Herleef!
Eet Kreef! deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band word vereer in hierdie herinterpretasie van die satiriese musikale meesterstuk wat 30 jaar gelede die land omtrent aan die gons gehad het.
Johnny is nie dood nie – in teaters 5 Mei
Teater regisseur Christiaan Olwagen maak met Johnny is nie dood nie sy film debuut.
Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band
Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s.
#Woordfees Gereformeerde Blues Band
Die bekende Voëlvry-toer in 1989 wat Suid-Afrika se musieklandskap verander het, se Gereformeerde Blues Band is terug!
Johannes Kerkorrel
Terwyl hy nog as ‘n joernalis gewerk het, het Johannes Kerkorrel in 1986 vir die eerste keer die verhoog betree. Hy het ‘n uiters satiriese politieke kabaret saam met die skrywer Elmarie Kitshoff en die sangeres Lieze Stassen by die Green Room in Kaapstad aangebied.