Teater regisseur Christiaan Olwagen maak met Johnny is nie dood nie sy film debuut.
Sleutelwoord Argiewe:Jaco Smit
Vir Altyd kaartjie verkope open vandag
Kaartjies vir nuwe Afrikaanse film Vir Altyd is vanaf 4 Februarie 2016 te koop!
kykNET Silwerskermfees: ’n Geleentheid soos min!
Kampsbaai beloof om weer van 26 tot 29 Augustus ’n Cannes in die kleine te wees met die vyfde kykNET Silwerskermfees waar daar flieks geëet, gepraat en geleef gaan word.
Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings
Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.